Video Idees 9780099548973 at any cost
Video Idees 9780099548973 at any costMaak fantastiese video's en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel! Droom jy daarvan om die volgende YouTube sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video's te maak? Moet jy 'n videojoernaal vir 'n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis. Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video's te maak.
Pay in 4 interest-free payments of $27.50 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 31 - Aug 5