Karlien kan nie kook nie 9780448095035 Haggard toured southern Africa extensively
Karlien kan nie kook nie 9780448095035 Haggard toured southern Africa extensivelyKarlien van Jaarsveld het baie talente, maar kook is nie een van hulle nie. Soos baie ander mense wil Karlien die berge invaar wanneer iemand haar vra: Wat eet ons vanaand? Toe kom leefstylsjef Izelle Hoffman met 50 resepte vorendag wat s maklik, lekker en vinnig is dat selfs Karlien dit kan maak! Die gevolg is n heerlike resepteboek propvol wengeregte wat jy met min moeite en eenvoudige bestanddele in n japtrap kan maak. Karlien kan nie kook nie
Pay in 4 interest-free payments of $33.75 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 7 - Aug 12